How to decorate on a budget

How to decorate on a budget

Planning to decorate on a budget is just another way to plan your spending and it is very possible with a little dedication and know-how.  We have put together a few ways to make the planning easy and stress free.  First things first, know your décor style. Knowing...
Jou eerste huisvernuwings project

Jou eerste huisvernuwings project

Miskien beplan jy iets kleins, soos om ‘n nuwe kombuisvloer te installeer. Maar wag — die nuwe vloer sal met die kaste bots, so besluit jy om dit ook te vervang. En hei, terwyl jy besig is, kan jy netsowel ‘n pragtige kombuis-eiland by voeg. Voordat jy dit...
Buite Vloere

Buite Vloere

Sommige huiseienaars spandeer soveel tyd daaraan om die binnekant va hul huis op te knap, en doen inteendeel minimale moeite met hul landskap- en buitevloeropsies. Maar vir huiseienaars wat daarvan hou om te vermaak of tyd in die buitelug deur te bring, is dit...
Instap Klerekas

Instap Klerekas

Instap kleurekas Watter vrae moet jy vra voordat jy begin? Het jy ‘n groeiende skoenversameling wat jy wil uitstap? Verkies jy iets meer minimalisties en eenvoudige of luxe? Die beste ding om te doen is om jou kas te ontwerp rondom wat jy die meeste lief het....
Studeerkamers en studieruimtes

Studeerkamers en studieruimtes

Talle studies het bevind dat die plek waar jy studeer beïnvloed hoe jy die inligting sal onthou, waar jy ook al woon en waar jy ook al studeer. WAAR IS DIE BESTE PLEK?  As jy een vertrek of area as studeerruimte aanwys, sal jou brein mettertyd inhaal. Jy sal...
Decor inspirasie en oplossings vir huurders

Decor inspirasie en oplossings vir huurders

Geen twyfel daaroor nie – ‘n huur huis kom gewoonlik met beperkings. Mag nie “dit of dat” nie. Jy kan niks doen nie en aanhou idees vaspen vir “eendag” wanneer jy ‘n huis besit en jy kan doen wat en hoe jy wil.  Hier is ‘n paar...