Geen twyfel daaroor nie – ‘n huur huis kom gewoonlik met beperkings. Mag nie “dit of dat” nie. Jy kan niks doen nie en aanhou idees vaspen vir “eendag” wanneer jy ‘n huis besit en jy kan doen wat en hoe jy wil.
Hier is ‘n paar voorbeelde van werklike oplossings vir werklike huurderprobleme.
Probleem: Mag nie verf nie
Maak gebruik wat maskeer band… Jip maskeer band. So eenvoudig, jy kry verskeie kleure en kan verskillende patrone ontwerp teen ‘n muur sonder om enige skade te veroorsaak.
Probleem: Lelike ligarmatuur
Byna niks skree “huur” harder as ‘n bouer-graad-lig nie. Ruil joune uit vir iets wat by jou dekor pas. Stoor die ou een en ruil dit net terug wanneeer julle uittrek. Dit is maklik genoeg, jy’t nie eens n elektrisiën nodig nie.
Probleem: Lelike of verouderde vloere
Bedek dit met matte. Hierdie een is slim: in dieselfde kleure (swart en wit) as die vloer onder sodat dit maklik inpas en die twee saamwerk.
Probleem: Verouderde kombuiskaste
Die slegte nuus is dat kombuis kabinette duur kan wees. Die goeie nuus is, as jou verhuurder jou toe laat, kan jy dit verf. Jy kan ook die kasdeure af “gloss” vir maksimum effek. Ek kan jou hoor (“Maar ek mag nie verf nie!”) – as jy jou kaste regtig haat, haal die deure af vir ’n oop rak-voorkoms. Jy kan kontakpapier aan die binnekant aanwend vir ‘n voorkoms wat soortgelyk aan verf is.
As gevolg van die skrikwekkende feit dat jy uiteindelik ‘n huurwoonstel of huis sal ontruim, en soms gouer as wat verwag word, kan dit moeilik wees om te regverdig om baie geld aan dekor te spandeer. Maar dit beteken nie dat jy dit nie jou eie kan maak en kreatief kan raak terwyl jy besig is nie.
Wanneer jy wel geld spandeer, dink langtermyn: Behalwe dit, gaan jou huurkontrak na om te verstaan waarmee regtig nie gepeuter moet word nie.
0 Comments