Written by Guest Contributor

Guest Contributions

1 Comments(s)

5 Jul, 2021

Die is ‘n gedagte bedoel vir ‘n vrou wat stom geslaan is met die feite van die lewe wat haar in die oë staar…

Op ‘n dag sit ek en vra “Here, hoe het ek hier gekom? Alles het dan so mooi gelyk. Dinge maak nou nie vir my sin nie.”

Ek besef dat ek baie sterk vrou is, nie sterk in die fisiese bedoeling nie, maar my geloof is sterk. God het my geleer om elke dag te probeer doen wat die Bybel sê: al het ek my hoe verneder teenoor mens solank ek God se eer verhoog het.

Daar is tye wat God jou gee wat jy glad nie eens hoef te wonder nie.  Jy weet in jou hart, “al maak die goed wat nou gebeur nie sin nie, die vrede in my hart sal my sê dat dit is waar ek moet wees”. Dinge wat gebeur het, moes gebeur en jy is nie alleen nie.

Dit gaan nie eintlik oor wat gebeur het nie, maar meer oor die les of lesse wat ek (en jy) daaruit kon leer.

Fokus op die lesse en nie die sleg, seer en swaarkry nie. Laat die lesse ons bemoedig en ons in ons nuwe lewensfase ploeg.

Liefde

Zen

1 Comment

  1. Rene

    Zen dit is so waar!

    Reply

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You May Also Like…

Purpose @ 40

Purpose @ 40

A year ago, on the morning of my fortieth birthday, I sat with God. It was supposed to be a joyous moment; I mean, not...

Prepping your child for grade 1

Prepping your child for grade 1

The Importance of School Readiness As parents, we want to ensure that our children are well-prepared for the...