Written by Candice Strauss

motherhood | family

0 Comments(s)

6 Sep, 2021

Bestandele :

4 Eiers

250ml suiker 

250ml koekmeel

10ml bakpoeier 

65ml kakao

Knippie sout 

125ml kookwater 

125m sonneblom olie

1 blik ideal melk 

125 ml suiker 

200g neut sjokolade

+- 60 ml melk 

Metode : 

Voorverhit jou oond tot 180 grade C. Klits eiers en suiker tot lig en romerig. Sif droë bestandele en vou in eier mengsel. Meng olie en kookwater en roer by die mengsel. Bak in ‘n gesmeerde ring koekpan teen 180 grade C vir 35 min of tot gaar. 

Bring intussen ideal melk en suiker tot kookpunt. Keer koek uit pan en skep ideal melk oor koek sodra dit uit die oond kom. Laat heeltemal afkoel. Smelt sjokolade in mikrogolf oond, en roer elke 10 sekondes. Roer 1 teelepel melk op ‘n slag by sjokolade totdat sjokolade blink en smeerbaar is. Smeer oor koek en geniet met ‘n heerlike koppie koffie of tee 🙂 

 

0 Comments

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You May Also Like…

Motherhood then and now

Motherhood then and now

Motherhood I would say Back then was difficult. If I hear what my mom and mother in law had to do when they became...