The day you hit rock bottom…
The day you hit rock bottom you are in the perfect position to pray and meet the ROCK, Jesus, on your knees.
Ek het baie keer gedink dat daar fout is met my, miskien het ek iets nie reg gedoen nie want hoekom kan ek nie vir ‘n langer tyd in my huwelik en lewe gelukkig wees nie? Op tye was alles dalk orraait en dan skielik oor ‘n klein ding word daar nou geskel en daar is allerhande woorde wat gesê word en aantuigings wat gemaak word.
Die fout het nie by my gelê nie. As vrou is ons geneig om onsself te blameer, maak nie saak watookal dit is nie, solank ons net die vrede in die huis kan bewaar.
Maar hoe eer ons God in dit? Hoe hou ons ons monde wanneer ons sien dinge gebeur wat nie in lyn is met Sy woord nie? Daar is tyd en plek vir alles en wanneer ons as vrou sekere goed sien wat nie reg is nie, is dit ons plig om dit aan te spreek, ter wille van die vrede in ons harte en ook terwille van ons kinders en gesinne.
Moenie dinge duld wanneer jy sien dit gebeur nie. Ons leer ander hoe om ons te behandel en dit is tyd dat ons as vrou die verkeerde goed aanspreek sodat ons gesonde families en lewens kan hê.
Maya Angelou sê dit so mooi: “if you know better, do better.”
It will take a lot of courage from you as woman/wife to start making small changes for the sake of your family. Just remember: you are not alone because God is with you and He promises us that He will never leave us nor forsake us. (Hebrews 13:15)
Neem ‘n paar minute en dink aan dinge in jou huisgesin waar jy miskien al sekere dinge toegelaat het en vra die Here om jou te lei en om jou wysheid te gee.
God is in alles wat ons doen as ons net ons oë en harte oop maak vir hom.
Al my liefde,
Zen
An eye-opener in so many ways